New General Catalogue of Nebulae and Clusters of Stars

Die spiraalsterrestelsel NGC 3982 lê sowat 68 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Groot Beer en kan met ’n klein teleskoop gesien word.

Die New General Catalogue of Nebulae and Clusters of Stars (afgekort as NGC) is ’n bekende sterrekunde-katalogus van diepruimtevoorwerpe wat in 1888 deur John Louis Emil Dreyer opgestel is[1] as ’n nuwe weergawe van John Herschel se Catalogue of Nebulae and Clusters of Stars.

  1. Corwin, H.G. jr. (12 Oktober 1999). "The NGC/IC Project: An Historical Perspective" (in Engels). The NGC/IC Project. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Februarie 2019. Besoek op 22 April 2012.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy